Boek onthul lyding in konsentrasiekampe

Die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog (ABO) word Dinsdag tydens ’n geleentheid vir die 110de herdenking van die beëindiging van die oorlog herskryf word wanneer die name van meer as 34 000 vroue, kinders en mans wat gedurende die oorlog in en op pad na Britse konsentrasiekampe gesterf het, onthul word.

Tydens die geleentheid gaan Kraal-Uitgewers (die uitgewersmaatskappy van die Solidariteit Beweging) se jongste boek in die Erwe van ons vaad’re-reeks, Onthou! Kronieke van vroue en kinderlydig, 1899-1902, ook bekendgestel word.

Die bekendstelling van Kraal se nuutste boek, Onthou! Kronieke van vroue- en kinderlyding, die vyfde in die Erwe van ons vaad’re-reeks, maak ’n prominente deel van die herdenking uit. Die boek is deur AWG Raath van die Universiteit van die Vrystaat en Elria Wessels van die Oorlogsmuseum in Bloemfontein geskryf en saamgestel.

Uitgewer: Kraal
Prys: R520-00* (R60 posgeld uitgesluit)

* Prys onderhewig aan verandering
Vir meer inligting of om jou bestelling te plaas:
SMS: SMS “Onthou” na 34388 en ‘n Kraal-agent sal jou skakel (‘n SMS kos R2)
Faks: 086 593 2882 of 012 644 1824
Tel.: 012 644 4329
E-pos: [email protected]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.