Boek: Op die rug van ʼn tier

Dianne Hofmeyr

Tom teken ʼn tier na sy besoek aan die kunsgalery. Daardie nag stap die tier uit die prent teen die muur tot langs hom en spin: “Kom ons gaan stap!” Tom is bang, maar die tier stel hom gerus. Hierdie verhaal, geïnspireer deur Henri Rousseau se skildery Tier in ʼn tropiese storm (Verras!) sal kinders help om vrese te oorkom, nes Tom op sy nagtelike uitstappie met ʼn tier.

Oor die outeur

Dianne Hofmeyr woon in Londen maar het in Suid-Afrika grootgeword. Haar romans en prenteboeke is al vertaal in al die groot Wes-Europese tale asook Deens, Nederlands, Japannees, Koreaans, Spaans, Sweeds en Turks. Hofmeyr se boeke word reeds vir meer as 30 jaar deur Tafelberg uitgegee.

Uitgewer: NB Uitgewers
Prys: R150,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.