Boek: Plaasaanvalle – slagoffers aan die woord

Carla van der Spuy

Plaasmoorde: Slagoffers vertel self gaan nie oor die beskrywing van grusame aanvalle, moorde en letsels nie. Hierin word die verhale van mense se seerkry én opstaan vertel, van lewenslange posttraumatiese stresversteuring, van boere se woede teen wat beskou word as ’n onsimpatieke regering en ander se soeke na vergifnis.

Oor die skrywer

Carla van der Spuy is ’n bekroonde vryskutjoernalis en skrywer van niefiksieboeke, waaronder die top-verkopers Mens of monster (2012), Bloed op haar hande (2015) en Mishandel, misbruik, misken: Joey Haarhoff was my ma (2016). Haar reguit, openhartige gesprekke en haar gemaklike skryfstyl lei na diep en ware lewensverhale.

Prys: R275,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Minimal Press

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

JohanR ·

Die is ‘n wonderlike boek. Ek het hom al twee keur deur gelees, en wil hom ‘n derde keer lees.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.