Boek: Poort van die heuningbye

Poort-van-die-Heuningbye.jpgAnita Hamman

Die rebellie is in volle swang. Nadat Tilda se vader en broer rebelle word, word haar familie in ’n konsentrasiekamp en sy moet die plaas alleen bestuur. ’n Verdwaalde Skot beland op hul grond…

Uitgewer: Publishing World SA
Prys: R99.00*
*Prys onderhewig aan verandering

Koop die boek hier: www.booksdirectsa.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Pieter Loftus ·

Die roman (wat opsigself baie goed is) speel af tydens ‘n stukkie geskiedenis wat eintlik onbekend vir baie van ons is. Die boek is die moeite werd om te lees net daarvoor ook. Die navorsing oor hierdie tydperk is uitstekend en baie van die inliging is moeilik om elders te vind. Lees gerus!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.