Boek: Redder van die Ryk

Nick Ostler en Mark Huckerby

Sê nou oeroue mites is glad nie mites nie, en daar bestaan regtig iets soos monsters en towerkuns?

Alfie is die troonopvolger, maar op 14 sukkel hy nog om skool te oorleef. Terwyl ʼn oeroue vyand probeer om Brittanje in sy bose mag te kry, besef hy dit gaan baie meer gaan verg as wat hy ooit gedink het om koning te word: Alfie moet ook die Redder word: Die Redder van die Ryk.

Oor die outeurs

Mark Huckerby en Nick Ostler skryf TV-reekse en boeke, en het al Emmy-toekennings gewen vir hulle werk, en is ook al benoem vir BAFTA-toekennings. Onder hulle suksesvolste draaiboeke tel Danger Mouse, Peter Rabbit en Shaun the Sheep.

Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R200,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.