Boek: Reënboogrant tieners – omnibus 2

Louise van Niekerk

Die tweede omnibus met verhale uit hierdie gewilde reeks is nou beskikbaar. Kom deel in die opwinding, pret, liefdesteleurstellings, partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword.

Die reeks het al duisende jongmense bekoor. Daarom gee ons dit nou weer met ʼn vars, nuwe aanslag uit as omnibusse.

Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks:

  • Drome en dramas
  • Hartebreker
  • Anderkant die reënboog

Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R205,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.