Boek: ‘Roet’ – Hannes Barnard

Hannes Barnard

Rufus en Xandr #disingewikkeld.

Die nasleep van ʼn apokaliptiese wolk.
ʼn Rooi Mazda Midge en Flip die hond.
ʼn Alternatiewe roete.
ʼn Sexy Duitser.
ʼn Geniale wetenskaplike.
ʼn 90’s mix tape.
En chaos. Baie chaos.

Roet, geskryf deur Hannes Barnard, volg op Wolk wat in 2020 verskyn het. Die tienertemas wat in die roman behandel word, is eie aan die teikengroep.

Oor die skrywer

Barnard is die jongste van drie broers en die seun van ʼn dominee. Tussen 2002 en 2012 is hy woonagtig in Engeland, waar hy meestal as projekbestuurder vir ʼn konstruksiemaatskappy werk. Daarna het hy vir twee jaar in die Seychelle gewerk. Barnard het in 2017 teruggekeer na Suid-Afrika, waar hy nou heeltyds op sy skryfwerk fokus. Barnard se debuutroman Halley se komeet het in 2019 by Lapa Uitgewers verskyn.

Prys: R220,00*
*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boeke by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.