Boek: Sprankel

Sprankel_voor.jpgJanine Truter

Jy is ’n meisie en die toekoms lê oop voor jou. Maar hoe behoort ’n gelowige meisie op te tree? Hoe weet ’n mens deesdae wat reg en verkeerd is? Hoe vind jy uit wat jy met jou lewe wil doen? Hoe kan jy mooi van buite wees, sonder om minder mooi van binne te wees?

Hier is meisies se ultimate gids tot die lewe:

  1. Geloof is waaroor die lewe eintlik gaan
  2. God is altyd aan jou kant
  3. Jy is hier om te sprankel
  4. Tyd saam met Hom is jou krag
  5. Jy is uniek en baie spesiaal
  6. Die regte ou op die regte tyd
  7. Ware liefde is ’n doelbewuste keuse
  8. Jy bepaal die grense in julle verhouding
  9. Jou vriendinne en ouers is ’n prioriteit
  10. Maak vrede met jou lyf
  11. Laat jou klere vir jou lyfvorm werk
  12. Eet en leef gesond vir ekstra woema
  13. Kry die regte look en lyk fantasties
  14. Wenke vir daardie eerste afspraak
  15. Gim-reëls gaan oor respek vir ander
  16. Goeie maniere is steeds in die mode

 Oor die outeur

Janine Truter is ʼn NG predikant, skrywer, motiveringspreker, skoonheidstitelhouer en modelafrigter. Sy streef daarna om die twee wêrelde van skoonheid en teologie te kombineer. Sy is passievol oor bemagtiging van jong meisies en wil elkeen leer hoe om haar identiteit te ontdek en haar unieke roeping uit te leef. Janine is ook ambassadeur van Finesse 4:12 meisie.

Uitgewer: Carpe Diem Media
Prys: R99.00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.