Boek: Sterre en planete

sterre en planeteHennie Maas

Sterre en Planete is ‘n voortvloeisel uit Hennie Maas se gewilde radio­program met dieselfde naam wat weekliks op RSG uitgesaai word. Een van die uitstaande kenmerke van die radioprogram is dat die vier kundige deelnemers, prof. Matie Hoffman, Willie Koorts, Kobus Olckers en dr. Japie van Zyl, dit op ‘n eenvoudige, lekker geselstrant doen.

Die boek Sterre en Planete poog om tussen die akademiese, sterrekundige wetenskap en sterrekunde vir die leek ‘n brug te slaan. Hierdie boek sal ongetwyfeld ‘n groter gehoor as net die radioprogram trek. En met die astronomiese ontwikkeling op die gebied van ruimtewetenskap sal ‘n volgende boek binnekort nodig wees!

Prys: R270,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

JC ·

Wonderlik!
Enige twyfel dat Afrikaans nie groot is nie? Daar is jou bewyse.
Afrikaans Leef!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.