Boek: Stofpad

Stofpad.jpgLorraine Venter

Antoinette Swiegelaar gee haar liefdeskind, Jean-Claude, vir aanneming aan haar pa vir haar ’n ultimatum gee. Jean-Claude vind daarvan uit op sy agtiende verjaardag. Sy soektog na sy biologiese familie lei hom op onbekende paaie.

Uitgewer: Publishing World SA
Prys: R139.00*
*Prys onderhewig aan verandering

Koop die boek hier:  www.booksdirectsa.com

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.