Boek: Struisvoël

Struisvoel_300dpi.jpgJohan Fourie

Op die plaas Vrede, langs die Gamkarivier in die Klein-Karoo, spoel drie kinders op 16 Desember 1880 soos opdrifsels uit twee verbondsriviere saam: Bloedrivier en die Gxhara. In die Blanckenbergs se plaaskombuis ontstaan op hierdie dag ’n verbintenis tussen Klein Sarel, Victoria en Marja, ’n voorbeskikte lot wat ’n leeftyd sou duur. Drie struisvoëls wat in vloedwater voortdryf, langnekmaste sonder seil …

“Dis ’n soort vloeipoësie, hittig soos magma, en aan’t beweeg. Waarheen? Dis juis die wese van dié werk: dat jy nie weet waarheen nie, maar jy móét volg.” – Petra Müller

Oor die outeur

Johan Fourie is ’n psigiater wat in George praktiseer. Hy is getroud en het drie kinders. Sy plaas in die Gamka-vallei gee hom groot plesier.

Uitgewer: Tafelberg 
Prys: R240.00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.