Boek: Vier seisoene van liefde

Vier-Seisoene-van-Liefde.jpgLinda du Plessis

Nadat Susan uitgevind dat Harry haar bedrieg besluit sy om hom te verlaat, maar haar vrees vir alleen wees dwing haar in ’n ongesonde verhouding. Haar soeke na liefde neem haar deur ’n kringloop van liefdeseisoene…maar wat van Harry?

Uitgewer: Publishing World SA
Prys: R99.00*
*Prys onderhewig aan verandering

Koop die boek hier: www.booksdirectsa.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.