Boek: Vlytige geskenke

vlytige geskenkeJane Bull

’n Handgemaakte geskenk het soveel meer waarde as ’n gekoopte. Vlytige Geskenke bevat talle briljante idees en projekte, van geurige badprodukte en smaaklike eetgoed tot breekgoed met ’n boodskap en 3D-geleentheidskaartjies.

Vlytige Geskenke is propvol inspirasie vir geskenke, verpakkings en kaartjies. Rond jou skeppings af met handversierde geskenkpapier en hangetikette en gee dan jou geskenke met liefde.

Inhoud: Toerusting, Vlytige geskenkidees, Knope-hangers, Soutdeeg-treffers, Appelhouers, Selfdoen-gemmerbroodmengsel, Flesse vol verrassings, Bruiskoekies vir badtyd, Prentjie-mooi, Breekgoed met ’n boodskap, Blomme wat hou.

Uitgewer: Penguin Random House
Prys: R180,00*
*Prys onderhewig aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.