Boek: Waar in die wêreld, Willie?

Meer as 78 miljoen eksemplare van Martin Handford se Waar’s Willie nou?-soekboeke is al verkoop en die Waar’s Willie-reeks is in 31 tale beskikbaar. Ander titels in die reeks is Die fantasiese reis, In Hollywood en Wonderwêreld.

Sommige dele van die geskiedenis is verstommend! Klim in ʼn tydmasjien en reis terug in tyd na die Steentydperk, antieke Egipte, ou Rome, besoek die Vikings en sluit af in die toekoms! Soek Willie en al sy vriende: Wenda, Towenaar Witbaard en Tronkvoël. En moenie van Woef vergeet nie.

Prys: R150,00*
*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Graffiti Boeke

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.