Boek: Waar’s Willie? In Hollywood

Martin Handford

Willie bevind hom in Hollywood! Sjoe, Willie-volgelinge, dis fantasties! Willie loop agter die skerms van Hollywood se rolprentstelle en beleef sing-en-dans-flieks, ʼn Western, ʼn stilrolprent en nog vele meer!

Meer as 70 miljoen eksemplare van hierdie soekboek is al verkoop en die Waar’s Willie-reeks is beskikbaar in 31 tale.

Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R120,00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.