Martin Handford
Kom saam met Willie op reis deur al die tonele in hierdie wonderwêreldboek. Soek vir Willie in die groot vrugtegeveg, die wedstryd van ʼn leeftyd, die speelgoedkamer, die koekfabriek, Tronkvoël se moeras en nog vele meer!
Meer as 70 miljoen eksemplare van hierdie soekboek is al verkoop en die Waar’s Willie-reeks is beskikbaar in 31 tale.
Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R120,00*
*Prys onderhewig aan verandering
….. hy is in Aus saam met die Bokke…?
ek het in 2001 toe ek ge au-pair het in USA saam met die kinders Waldo gesoek ELKE liewe dag!! dis pret vir kleuters en laerskool kinders!!!