Boek: Wandel deur geloof- 2015 dagstukkies

Wandel-deur-Geloof-COVER.jpgAngus Buchan

Deur die eeue heen, vanaf die begin tot vandag toe, wandel manne van geloof saam met God. Elkeen se pad was anders, en uniek. Hulle opdragte was verskillend. God het elkeen gekies om ’n rol te speel in die voltrekking van Sy planne. Hulle het almal die Godgegewe opdrag gehad om Sy Koninkryk hier op aarde te vestig.

Hierdie jaar gaan ons op ’n geloofsreis. God sal deur Sy Woord tot ons spreek en ons sal saam die lewens en die geloofswandel van manne deur die geskiedenis heen ondersoek. Ons gaan toelaat dat die Heilige Gees ons die spesifieke lesse leer wat God vir elkeen in gedagte het. Deur die Woord van God, en in Sy heilige teenwoordigheid, sal hierdie lesse ons verryk met goddelike wysheid en kennis.

Oor die outeur:

Angus Buchan het in 1980 Shalom Ministries gestig en so sy roeping om die evangelie te versprei, begin uitleef.  Hy is ʼn passievolle spreker en ook ʼn topverkoper-outeur.

Uitgewer: Maranatha Christelike Uitgewers
Prys: R169.95*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

yvonne wait ·

As n pensionaris sal ek dit baie waarder om een in my besit te he maar kan dit nie self bekostig nie en ek voel my werk is nog nie klaar op aarde nie by voorbaat dankie

Valerie Steyn ·

Baie dankie vir mr Buchan se opofferinge en tyd wat hy spandeer om God se Woord uit te dra en met soveel passie dat baie van my eie familie n volle oorgawe tot Jesus gemaak het by sy dienste. God seën u.

Deon ·

Good day!
Short confession and motivation!
Early in this year I gave my life to the Lord, eversince I have lost all in life that money can not buy! Did not lost humanity, God has put a sertain person on my path that made me believe in the kindness of mankind once again and that not all are cold hearted! There is not 1 day going past for me without God! If I’m poor I am, if I’m rich I am…..all plan of God!

Money does not make one wealthy, but to walk the earth with a balanced heart and a will to live all in the name of God for better or worse, and to educate the lost ones to the road leading to etirnity! That makes one wealthy!

A man with no God are no man indeed!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.