Boek: Wat het ’n seeolifant en ’n luiperd gemeen?

Jules Howard

Wat het ’n seeolifant en ’n luiperd gemeen? En wat is die verband tussen ’n gorilla en ’n luiaap, of ’n pou en ’n kalkoen? In Diere van die orde word lede van dieselfde taksonomiese orde aangebied.  Pragtige illustrasies en interessante feite sorg vir ’n boeiende boek oor die geheimenisse van die diereryk.

Oor die skrywer en illustreerder

Jules Howard is ’n soöloog en Kelsey Oseid is ’n illustreerder, skrywer en amateurnatuurkenner.

Diere van die orde is deur Esta Grobler vertaal.

Uitgewer: Protea Boekhuis
Prys: R395,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Protea Boekhuis

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.