Ses vriende woon ʼn musiekfees in die Sederberg by. Net vyf kom terug.
Vir haar sewentiende verjaarsdag nooi Demi Crowley haar vyf beste vriende saam met haar na ʼn musiekfees vir die partytjie van die dekade. Maar wat veronderstel was om die beste nag van hulle lewens te wees, verander in ʼn nagmerrie wat nie een van hulle ooit sal vergeet nie.
Skerwe is ʼn holderstebolder, wegholverhaal oor liefde, verlies en vriendskap wat jou lank gaan bybly. Dit is deur Sally Partridge geskryf en deur Zelda Bezuidenhout in Afrikaans vertaal.
Prys: R195,00*
*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek by Lapa Uitgewers
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Ek het die fliek gesien, dit was die “butler” !