Boek: Wie’s jy, mnr Slym?

Geskryf deur Zanri Kritzinger
Illustrasies deur Stephen Wallace

Morne is die maatjie wat altyd eenkant op die speelgrond sit, terwyl die ander maats heerlik speel. Hy word hartseerder en eensamer by die dag. Sy verbeeldingsmaat, mnr Slym, sien dit raak en beraam ‘n plan om hom weer gelukkig te maak. Want vriende moet daar wees vir mekaar.

Ouderdom: Nul tot ses jaar
Prys: R170,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek en e-boek by NB-Uitgewers

NB-Uitgewers het dié oulike video saamgestel wat jou meer van Wie’s jy, mnr Slym? vertel:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.