Boekvoorlesing: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

“Want wie wil die waarheid oor ’n goeie man hoor?”

In Christine Barkhuizen-le Roux se jongste roman, My naam is Prins, ek slaap met die lig aan, vra die skrywer skreiende, dapper vrae. Wat beteken dit om ’n goeie man te wees? Hoe raak ’n mens ontslae van die verlede? En bowenal, hoe heel jy veertig jaar later die pyn van ’n klein seuntjie genaamd Prins?

Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en die uitgewer moontlik gemaak.

  • Luister hier bo na ʼn voorlesing uit My naam is Prins, ek slaap met die lig aan deur Christine Barkhuizen-le Roux.

Genre: Fiksie
Uitgewer: NB-Uitgewers
Prys: R310,00*

*Prys onderworpe aan verandering
Koop die boek en e-boek by NB-Uitgewers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.