Stella Maidment
Los die raaisels op en help Marko die cowboy om die gesteelde geldsakke terug te kry.
Daar is drie dinge om in elke raaisel te soek…en hou jou oë oop vir ‘n blaffende vriend ook!
Boeke in die reeks:
Feetjie-raaisels
Seerower-raaisels
Prinses-raaisels
Cowboy-raaisels
Uitgewer: LAPA Uitgewers
Prys: R40-00*
*Prys onderhewig aan verandering