Dié boeke het lesers in Desember geboei

Argieffoto (Foto: S O C I A L . C U T/Unsplash)

Graffiti Boeke het pas ʼn topverkoperlys vir Desember bekendgemaak. Dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels was gewilde leesstof onder Afrikaanse lesers gedurende die vakansietyd.

Fiksie

  1. In die tyd van die gif deur Dana Snyman (NB-Uitgewers)
  2. Vlug deur Wilna Adriaanse (NB-Uitgewers)
  3. Minder as niks deur Irma Venter (NB-Uitgewers)
  4. Grootgeluk deur Jan van Tonder (NB-Uitgewers)
  5. 107 kaalkoppe deur Nataniël (NB-Uitgewers
  6. Hans bars die bioborrel deur Rudie van Rensburg (NB-Uitgewers)
  7. Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen (Lapa Uitgewers)
  8. Gerugte van ʼn ontvoering deur Chris Karsten (NB-Uitgewers)
  9. Een vir een deur Peet Venter (Lapa Uitgewers)
  10. Op ʼn mooi dag deur Irna van Zyl(Penguin Random House)

Niefiksie

  1. Antoinette sê deur Antoinette Pienaar (Naledi Uitgewers)
  2. Voetspore in Suid-Afrika 2 deur Johan Badenhorst (Protea Boekhuis)
  3. Huiskos deur Herman Lensing (Penguin Random House)
  4. Ryk brein, arm brein deur Kobus Neethling (Kejafa)
  5. Spioenmeesters deur Henning van Aswegen (Kraal Uitgewers)
  6. Die geskiedenis van Pretoria deur Anton Carl van Vollenhoven (FAK)
  7. Krag vir elke dag deur Milanie Vosloo (Cum Uitgewers)
  8. Freek Robinson: Op die man af deur Freek Robinson (NB-Uitgewers)
  9. My hacks vir die lewe deur Leandie du Randt (Penguin Random House)
  10. Wees oor niks besorg nie deur Riekert Botha (Cum Uitgewers)

Kinderboeke

  1. Marinda se kinderkombuis deur Marinda Engelbrecht (NB-Uitgewers)
  2. Vrae en feite vir feitevrae deur Adinda Vermaak (Penguin Random House)
  3. Verf met water: My eerste kunsboek 4 deur Mario Boon (Fantasi)
  4. Nog oulike stories vir kleintjies (Deel 2) deur Corinne Machon (Fantasi)
  5. Blou feetjie deur Lizette Rabe (Naledi)
  6. Verf met water: My eerste kunsboek 1 deur Mario Boon (Fantasi)
  7. Protea se plakpoppies, plakfeetjies deur Leonie Pratt (Protea Boekhuis)
  8. Die boekwinkel tussen die wolke deur Jaco Jacobs (Panmacmillan)
  9. Op die plaas-emosiereeks: Tjoppie se hart is seer deur Theresa van Baalen (Lapa Uitgewers)
  10. Tippie Vlak R Boekpak deur Jose Palmer en Reinette Lombard (Lapa Uitgewers)

Romanza (Lapa Uitgewers

  1. Die Kersfeeslysie deur Dina Botha
  2. ʼn Man in my kerskous deur Madelie Human
  3. In sterre geskryf deur Elsa Winckler
  4. Weer begin deur Marilé Cloete
  5. Hart van kant deur Didi Potgieter
  6. Nogtans sal ek jou liefhê deur Magdaleen Walters
  7. Omdat jy die een is deur Elsa Winckler
  8. Oorbegin deur Marilé Cloete
  9. Vergeet van reëls deur Dina Botha
  10. Omdat jy my gesoen het deur Elsa Winckler

Graffiti Boeke se weeklikse Aanlynkuiers wat weekliks op Facebook aangebied word, sal in Februarie 2022 voortgesit word. Die jongste boeke word elke week tydens ʼn aanlyn gesprek met skrywers bekend gestel. Hou Graffiti Boeke se Facebook-blad dop vir meer inligting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.