Die Bybel: Nuwe lewende vertaling

Die Nuwe Testament van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) is nou beskikbaar in ’n splinter¬nuwe en opwindende formaat! Hierdie handige Bybel in mini-formaat word horisontaal gedraai wanneer jy dit lees. Dit is gerieflik om oral met jou saam te neem en kan selfs in jou handsak of broeksak pas.

Die hersiene uitgawe van die NLV, nou ook in hierdie splinternuwe mini-formaat, sal die Woord van God op ’n kragtige en dinamiese wyse kom¬munikeer.

Uitgewer: CUM
Prys: R59,95*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.