Die hoenderdief

Beatrice Rodriguez

Hierdie woordlose prenteboek bied ’n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal. Jakkals steel ’n hoender en die hoender se bekommerde vriende – ’n beer, haas en haan – agtervolg hulle dadelik. Hulle reis inderhaas deur ’n woud, oor ’n berg, die see, dag en nag. Wanneer hulle uiteindelik by die jakkals se woning aankom, begroet ’n onverwagse gesig hulle.

Oor die outeur:
Beatrice Rodriguez het studeer aan die Arts Decoratifs in Strasbourg. Sedertdien geniet sy ’n suksesvolle loopbaan as ’n vryskut-illustreerder.

Uitgewer: Protea
Prys: R90-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.