Diere ABC

diere abcArend, beer, chincilla..! Diere ABC lei jou op ‘n wonderlike ontdekkingstog van die diereryk – van A tot Z! Met meer as 100 pragtig geïllustreerde diere is dit maklik om die alfabet te leer ken.

* Pragtige, kleurvolle illustrasies op elke bladsy waaraan kinders hul kan verwonder
* Kinders ontdek die wonderwêreld van die diereryk, van aardvark tot zeboe!
* Ontwikkel kinders se eerste letterherkenning en leesvaardighede
* ‘n Groot verskeidenheid pragtige diere op elke bladsy om uit te ken en te benoem
* Ouderdom: 3+ jaar

Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R120-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.