Arend, beer, chincilla..! Diere ABC lei jou op ‘n wonderlike ontdekkingstog van die diereryk – van A tot Z! Met meer as 100 pragtig geïllustreerde diere is dit maklik om die alfabet te leer ken.
* Pragtige, kleurvolle illustrasies op elke bladsy waaraan kinders hul kan verwonder
* Kinders ontdek die wonderwêreld van die diereryk, van aardvark tot zeboe!
* Ontwikkel kinders se eerste letterherkenning en leesvaardighede
* ‘n Groot verskeidenheid pragtige diere op elke bladsy om uit te ken en te benoem
* Ouderdom: 3+ jaar
Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R120-00*
*Prys onderhewig aan verandering