Dierestories 3

G.R. von Wielligh

Illustreerder: Dale Blankenaar

Dierestories 3 is die derde in ’n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Dale Blankenaar se illustrasies gee nuwe lewe aan die diere se kaskenades.
In Dierestories 3 maak ons kennis met nuwe dierekarakters soos Duifie, Reier en Vlermuis. En hoe dit gebeur het dat Skilpad vir Bobbejaan in ’n resies gewen het …

Oor die outeur
G.R. von Wielligh (1859–1932) kwalifiseer as landmeter en en luister van kleins af na die stories van Khoi-Khoin-vertellers. Van 1880–1883 het hy ’n landmeterskantoor op Calvinia gehad, en kon hy die Boesmanland en die Agter-Hantam besoek en aantekeninge maak.

Kinders vanaf 9 jaar en volwassenes van enige ouderdom.
Dierestories 3 is ook beskikbaar in Engels – Animal tales 2

Uitgewer: Protea
Prys: R100-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.