Dis lekker op die plaas

Jaco Jacobs

Sing “Oom Klasie het ‘n plaas” saam met die diere op die plaas!
Kom kuier by oom Klasie op die plaas en druk raserige klankknoppies om by die dieregeluide te pas.

Ook beskikbaar:
Die wiele van die bus.

Uitgewer: LAPA uitgewers
Prys: R130-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.