Donker plekke

Francois Bloemhof

Skop, skiet, spanning en aksie. ’n Versameling misdaad-kortverhale deur die beste skrywers in díé genre in Suid-Afrika saamgestel deur François Bloemhof.

Stories en skrywers sluit in:
Afnaweek Alex Muller
Rietfontein Piet Steyn
Die winterweer Emile Joubert
Vuurdoop Odette Schoeman & Jacques Janse van Rensburg
Die perfekte moord Deon Meyer
Skemer staan vir huis toe gaan François Bloemhof
Onttrekking Riana Mouton
Nagvlug Chris Barnard
Die man met die jesus-gesig Chanette Paul
Wanneer dit gebeur Johan van Lill
Die nag van die Jägermeisters Harry Kalmer
Die ontmoeting Margie Orford
Afspraak Herman Wasserman
My naam is Bart Leon van Nierop
Die man met die groot ego Quintus van der Merwe
Full house Mike Nicol
Stemme Jaco Jacobs
Die afskeid Reinet Nagtegaal
Plig Annemarie Marais
In die bloed Deon Meyer
Vir die rotte Fanie Viljoen
Hierdie donker veld Tom Dreyer
Die vloed Karin Brynard
Wegkruipertjie François Bloemhof

Oor die samesteller:
François Bloemhof is ʼn bekende en beroemde skrywer van radioverhale, jeugverhale en volwasse fiksie. Hy het in sy roemryke loopbaan al meer as 40 titels gepubliseer.
’n Paar van die onlangse bekende titels is:
Spinnerak (2006)
Jagseisoen (2007)
Harde woorde (2009)
Die onbekendes (2010)

Donker plekke is beskikbaar by toonaangewende handelaars asook direk by LAPA Uitgewers.

Uitgewer: Lapa
Prys: R165-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.