Eerste 100 syfers

Jaco Jacobs

Leer jou kind om te tel en syfervaardighede te ontwikkel met hierdie fantastiese volkleurboek. Die boek stimuleer syfervaardighede, praatvaardighede en eerste woorde.

Die boek vorm deel van ‘n reeks:
Eerste 100 diere
Eerste 100 woorde
Eerste kleure, vorms en woorde

Oor die vertaler:
Jaco Jacobs het op Carnarvon grootgeword en woon deesdae in Bloemfontein. Daar het reeds meer as 30 kinder- en jeugboeke uit sy pen verskyn. Hy is reeds drie keer met die ATKV-kinderboektoekenning bekroon. Verdere toekennings sluit in die Alba Bouwer-prys en die CP Hoogenhout-medalje vir sy bundel rympies Wurms met tamatiesous.

Uitgewer: Lapa
Prys: R90-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.