Gilroy en Maartens se boeke gewild in April

Argieffoto (Foto: Maroela Media)

Graffiti Boeke het pas ʼn topverkoperlys vir April bekendgemaak. As jy dus nog wonder wat om nou te lees, behoort dié lys jou te help.

Fiksie

  1. Stella se dogters deur Helene de Kock (Penguin Random House)
  2. Moer deur Michelle Meyer (Protea Boekhuis)
  3. Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels (Penguin Random House)
  4. Sy is myne deur Francine Rivers (CUM Uitgewers)
  5. Bloedbande deur Jeanette Stals (Lapa Uitgewers)
  6. Die wet van Gauteng deur Hannes Barnard (NB Uitgewers)
  7. Rut en Boas – ʼn liefdesverhaal deur Barend Vos (Lux Verbi)
  8. Eugene deur Kirby van der Merwe (NB Uitgewers)
  9. Vlam deur Sidney Gilroy (NB-Uitgewers)
  10. Die vloek van Levitikus deur Ben Viljoen (NB-Uitgewers)

Niefiksie

  1. So lyk ʼn vrou deur Ilse Verster (Lapa Uitgewers)
  2. Die Anglo-Boereoorlog in kleur deur Tinus le Roux (Jonathan Ball)
  3. Op die duiwel se spoor deur Ben Booysen (NB-Uitgewers)
  4. 1 Recce: Onsigbaarheid is ons krag deur Alexander Strachan (NB Uitgewers)
  5. Marinda se kinderkombuis met Sjef Sout en Prof Pretzel deur Marinda Engelbrecht (NB Uitgewers)
  6. Moord op Pofadder deur Chane Kemp (NB Uitgewers)
  7. Antoinette sê deur Antoinette Pienaar (Naledi Uitgewers)
  8. Ryk brein, arm brein deur Kobus Neethling (Kejafa)
  9. Kruisvuur deur De Wet Potgieter
  10. Herlewing: Transvaal en die grensgebiede in die naoorlogsjare, 1902‑1910 deur Karel Schoeman (Protea Boekhuis)

Kinderboeke

  1. My hart is oppi plaas! deur Wendy Maartens (Lapa Uitgewers)
  2. Tippie doen wiskunde Vlak R Boekpak: 10 boeke deur José Palmer en Reinette Lombard
  3. Sal ʼn skilpad op jou piepie? deur Jaco Jacobs (Lapa Uitgewers)
  4. Die wandelende geraamte en ander spookstories van C.J. Langenhoven saamgestel deur Wendy Maartens (Protea Boekhuis)
  5. Avonture op die plaas 05: Ses stoute varkies deur Isabella Camino
  6. ʼn Grootword gids vir meisies deur Anita Naik (Diskonto Boeke)
  7. Ons gaan Krugerwildtuin toe deur Liza Roux
  8. 101 Diere-grappe deur Jaco Jacobs (Lapa Uitgewers)
  9. Stalmaats Omnibus 1 deur Lize Roux (Lapa Uitgewers)
  10. Perde-omnibus 1: 3-in-1 deur Marga Jonker (NB Uitgewers)

Romanza (Lapa Uitgewers)

  1. Boerefeëtjie deur Alicia Hanekom
  2. Kleine paradys deur Santi Neven
  3. Nuut begin deur Marilé Cloete
  4. Beste Bianca deur Magdaleen Walters
  5. Party dinge is vir altyd deur Elsa Winckler
  6. Nommerpasdeksel deur Cecilia Nortjé
  7. Liefdeslesse vir ʼn grotman deur Ciska Olivier
  8. Vergeet van reëls deur Dina Botha
  9. Soos in stories deur Dina Botha
  10. Soeter as fudge deur Lizelle von Wielligh

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.