Illustrasies uit Ronelda S Kamfer se nuwe digbundel Grond/Santekraam

Die digter Ronelda S Kamfer het met die strokiesprent-skeppers Nathan en André Trantraal saamgespan om gedigte uit haar nuwe digbundel, Grond/Santekraam, op ʼn vars en visuele manier aan te bied. Die Trantraal-broers het bekendheid verwerf vir die grafiese roman, Stormkaap: Drome kom altyd andersom, saam met A Marais. Dit is ʼn roman oor seks, dwelms en rugby en speel op die Kaapse Vlakte af en is geskryf in Kaapse Afrikaans. Sien illustrasies op ons fotoblad.

Lees meer oor Grond/Santekraam hier

Een van Kamfer se gedigte is ook gebruik vir ʼn advertensie op die musiekkanaal MK:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.