In die land verby donker

François Bloemhof

Kom kuier saam met Francois Bloemhof en Dale Blankenaar in die land verby donker. `n Plek waar weerwolwe vir die maan tjank en vampiere in die nag rondswiep, waar die nare Rikus Riller om elke hoek en draai kan wag en `n monster genaamd Eenoog jou met sy tong wil vang…

Oor die outeur:
François Bloemhof woon in die Kaap. Hy skryf boeke vir volwassenes, tieners en jong lesers. Sy werk in al drie kategorieë is meermalig bekroon. Sy werk sluit in Flipom en die gewilde Agent Snoet-reeks.

Uitgewer: Lapa Uitgewers
Prys: R80-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.