In mekaar se skoene

Andeline Williams-Pretorius

Respek en empatie is van die belangrikste elemente wat nodig is om goeie verhoudings te bou. In ‘n land soos Suid-Afrika waar ons verskillende rasse, kulture en tale het, behoort respek en empatie meer beklemtoon te word, veral wanneer ons dit ten doel het om brûe te bou. In mekaar se Skoene leer jou ook meer van:
• Respek en Empatie
• Die belangrikheid van kommunikasie
• Die gesin
• Vriendskap
• Die liefdesverhouding
• Die skoonfamilieverhouding
• Verhoudings in die werksplek
• Stereotipes, Diskriminasie en Rasseverhoudings
• Om seer te verwerk
• Ontspanningstegnieke

Uitgewer: Naledi
Prys: R139-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.