Kinderboek: Nog drukkies vir Dirk

nog drukkies vir dirkKompetisie: Dirk soek ‘n huis! Die Dirk-boeke het kinders regoor die wêreld se harte bekoor en nou staan jy die geleentheid om ‘n regte egte Dirk-beer vir jouself te wen! Klik hier om te sien hoe jy te werk moet gaan om seker te maak Dirk kom bly by jou.

David Melling

Dit lyk of almal ‘n beste maat het… behalwe Dirk. Maar dalk is dít waarna hy soek reg onder sy neus!

Nog ‘n heerlike opvolg tot die baie gewilde prenteboek Dirk soek ‘n drukkie. Deernisvol en bekoorlik.

Ideaal vir voorlees.
Geskik vir kinders 3 – 6 jaar.

Oor die outeur:
David Melling is sedert 1986 vryskut-illustreerder. In 1993 illustreer hy sy eerste kinderboek. Hy is bekend as die skrywer en illustreerder van The Kiss tha Missed, wat in 2002 verskyn het en met die Kate Greenaway-prys bekroon is. Hy het reeds meer as 60 boeke geïllustreer, waarvan hy 15 ook self geskryf het. Hy woon naby Oxford saam met sy vrou en twee kinders.

Uitgewer: Human & Rousseau
Prys: R115-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.