Kleure en vorms

Flitskaart-boek

Leer alles oor vorms en kleure met hierdie vrolike skoonvee-boek propvol tekenoefeninge, foto’s en aktiwiteite. Speel speletjies met die flitskaarte en plakkers, en leer vorms en kleure ken. Teken met die pen op die skoonvee-bladsye en flitskaarte, en oefen hoe om vorms te teken en kleure se name te skryf. Dis so maklik!

 

Uitgewer: Human & Rousseau

Prys: R99.95*

* Prys onderhewig aan verandering

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae