deur Brenda Apsley
Prettige aktiwiteite en kleurvolle prente maak dit maklik en lekker om te leer tel saam met al die dieremaats en goeters wat gaan. Uitvou-bladye en ‘n draaiwiel sorg vir slim syferpret!
Oor die outeur:
Brenda Apsley is ‘n ervare skrywer en redakteur in die VK wat ten volle betrokke is by die ontwikkeling van oorspronklike idees, die skryfproses en projekbestuur. Sy is ‘n gerespekteerde skrywer met ‘n reeks titels uit haar pen wat strek van boeke vir babas tot tienerverhale.
Uitgewer: Human & Rousseau
prys: R79-95*
*prys onderhewig aan verandering