Kom ons tel: 1,2,3… Plaas!

deur Brenda Apsley

Prettige aktiwiteite en kleurvolle prente maak dit maklik en lekker om te leer tel saam met al die diere op die plaas. Uitvou-bladsye en ‘n draaiwiel sorg vir slim syferpret!

Oor die outeur:
Brenda Apsley is ‘n ervare skrywer en redakteur in die VK wat ten volle betrokke is by die ontwikkeling van oorspronklike idees, die skryfproses en projekbestuur. Sy is ‘n gerespekteerde skrywer met ‘n reeks titels uit haar pen wat strek van boeke vir babas tot tienerverhale.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.