#kouekoffie: Die vreugdes en uitdagings van moederskap en vrouwees

Al gaan dinge soms hóé woes en gebeur alles op ’n drafstap, is opgee natuurlik nie ’n opsie nie. Dis ’n kwessie van “staan op, trek jou poniestert reg en probeer weer”.