Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Randy Frazee, senior leraar by Oak Hills kerk in San Antonio, Texas, het verlede week in Suid-Afrika kom kuier tydens die bekendstelling van sy nuutste boek, Ek glo. Die boek sal die groot waarhede van die Bybel op ʼn duidelike en toeganklike manier aan elke leser bekendmaak terwyl dit jou op reis neem om in jou geloof, aksies en karakter meer soos Jesus te word.
Randy Frazee het Esté Meyer Jansen so bietjie meer van sy boek vertel, en ook sommer verduidelik hoekom dit vir hom belangrik was dat Ek glo in Afrikaans vertaal moes word:
Loop maar doekvoet vir Randy Frazee se kreasionistiese sienings.
…..en die dollars rol in !
Die woord wat uitstaan vir my, of die les sal ek se. ons moet soos Jesus leef. Ons moet soos Jesus wees. Dit is moeilik. Omdat Jesus Goddelik is en sonder sonde. Maar ons kan probeer. Deur altyd te se ‘hoe sal Jesus maak in hierdie situasie’ wat sal Jesus se as iemand dit vir Hom se’?