Luister: Amerikaanse skrywer Randy Frazee praat oor sy nuutste boek ‘Ek Glo’


Randy-Frazee

Randy Frazee het in Suid-Afrika kom kuier met die bekendstelling van sy nuwe boek. Foto: Gacetacristiana.com.ar

Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Randy Frazee, senior leraar by Oak Hills kerk in San Antonio, Texas, het verlede week in Suid-Afrika kom kuier tydens die bekendstelling van sy nuutste boek, Ek glo. Die boek sal die groot waarhede van die Bybel op ʼn duidelike en toeganklike manier aan elke leser bekendmaak terwyl dit jou op reis neem om in jou geloof, aksies en karakter meer soos Jesus te word.

Randy Frazee het Esté Meyer Jansen so bietjie meer van sy boek vertel, en ook sommer verduidelik hoekom dit vir hom belangrik was dat Ek glo in Afrikaans vertaal moes word:

Ek-Glo-voorblad

‘Ek glo’ is in Afrikaans beskikbaar en kan by CUM-uitgewers bestel word. Foto: Verskaf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Henkst ·

Loop maar doekvoet vir Randy Frazee se kreasionistiese sienings.

zelda ·

Die woord wat uitstaan vir my, of die les sal ek se. ons moet soos Jesus leef. Ons moet soos Jesus wees. Dit is moeilik. Omdat Jesus Goddelik is en sonder sonde. Maar ons kan probeer. Deur altyd te se ‘hoe sal Jesus maak in hierdie situasie’ wat sal Jesus se as iemand dit vir Hom se’?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.