Luister: Bets Smith bespreek die liefde, geskiedenis en ‘n roman


Onder 'n sterrehemel (Hoëres)

“Onder ‘n sterrehemel” is deel van ‘n tweeluik uit die pen van die skrywer, Bets Smith. Foto: Argief.

Onder ʼn sterrehemel is die eerste boek in ʼn historiese liefdesroman tweeluik wat die lewensverhaal van Catriona Fraser, ʼn jong meisie uit die Kaapkolonie, volg tydens die Anglo-Boereoorlog.

Die skrywer van die boek, Bets Smith, praat nou met Esté Meyer Jansen uit Witrivier oor dié roman, geskiedenis en haar liefde vir skryf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.