[Luister] Boek bekyk die onbekende Van Gogh se lewe

van-gogh-AFR1.jpgMin mense weet besef dat Vincent van Gogh ʼn broer, Cornelis, gehad het wat in Suid-Afrika gewerk, getrou en gesterf het. Die historikus Chris Schoeman volg dié merkwaardige jongman se spoor deur die land in sy jongste boek, Die onbekende Van Gogh.

Volgens Chris het die 22-jarige Cornelis, ook bekend as Cor, as ʼn ingenieur by goudmyne en die spoorweë in Suid-Afrika gewerk en tydens die Anglo-Boereoorlog hom by die Boere geskaar.

Chris het met Esté Meyer Jansen vanuit sy huis in Claremont, Kaapstad, gesels oor hierdie interessante stukkie minder bekende geskiedenis.

  • Lees ook meer oor Chris se boek, Die onbekende Van Gogh, hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae