
Ben Janse van Rensburg se boek oor ‘n besonderse hoenderras is nou in Afrikaans beskikbaar. Foto: Verskaf.
Ben Janse van Rensburg van die Vrystaatse pluimveeklub het onlangs ʼn boek uitgereik wat alles wat jy wil weet van die besonderse Poolse nie-bebaarde kaphokhoender bevat.
Esté Meyer Jansen het telefonies met hom in Bloemfontein gesels oor die skryfproses van sy boek.