
Madelein Rust het besluit kanker kan haar nie onderkry nie. Foto: Facebook.
Die skrywer Madelein Rust het verlede jaar haar boek Monstersaad aan kankerstryders opgedra, min wetend dat sy vanjaar self ʼn paadjie met borskanker sou begin stap. Madelein het egter besluit dat die groot K haar eenvoudig nie sal onderkry nie – sy pak haar stryd met kanker aan met ’n soort positiwiteit wat ʼn mens sal verstom.
Esté Meyer Jansen van Maroela Media het gaan vasstel wat Madelein so positief hou.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
3 Kommentare
Hallo, ek vind geen potgooi-skakel hierby nie. Hoop ek kan dit binnekort luister, dankie.
Luister na Wat ? Waar is die Klankgreep ?
Dagsê Rikku en Wonder
Dankie dat julle laat weet het. Die klankgreep is nou opgelaai.
Groetnis
Esté Meyer Jansen
namens
Maroela Media