Luister: Chanette Paul ryg driekuns in


Chanette-Paul-deur-Carine-Duprez

Chanette Paul. Foto: Carine Dupreez.

‘n Boek van Chanette Paul, bekende spanningsverhaalskrywer, is deur lesers aangewys as gewildste boek in Lapa-uitgewers se Lekkerlit-leeskompetisie.

Ewebeeld is die derde boek van die skrywer wat dié kroon behaal. In 2012 is Chanette se roman, Maanschijnbaai: Jo & Sue, die eerste van haar Maanschijnbaai-tweeluik as die Lekkerlit-wenner aangewys en daarna het haar roman, Siende blind, die kompetisie in 2013 gewen.

Esté Meyer Jansen het met Chanette vanuit Stanford in die Overberg gesels om uit te vind wat dié driekuns vir haar beteken:

lekkerlit-wenner-2014

Chanette Paul se boek, Ewebeeld, het vir haar weereens die Lekkerlit-leeskompetisie laat wen. Foto: Verskaf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.