Luister: Debbie Loots gesels oor debuutroman


Split-deur-Debbie-Loots

Debbie Loots gesels oor haar debuutroman Split. Foto: Twitter.com

Debbie Loots se eerste boek, Split, speel af in die 70’s en 80’s en dit volg die Barnard-gesin wat rondtrek van die een plek na die ander. Hierdie gesin word die kampioene van oorbegin terwyl die ma, Vera, en haar dogter, Lien, se verhale dié is van die lewe op myndorpies, drome, grootword en patrone wat hulleself herhaal.

Debbie het met Esté Meyer Jansen gesels oor die temas van die boek en hoe dit voel om jou eerste roman in jou hande te hou:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.