Luister: Dirk Hermann praat oor eerste historiese fiksie uit sy pen


Begrond-07

Dr. Dirk Hermann het met Esmarie Prinsloo gesels oor sy eerste historiese fiksie ‘Begrond’. Foto: Reint Dykema.

Dr. Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, het verlede week Begrond, sy eerste boek met historiese fiksie, in die Atterbury-teater in Pretoria bekendgestel. Die boek handel oor ene Kleinfaan Venter wat sy wanhopigheid oor sy toekoms in Suid-Afrika moet verwerk. Kleinfaan kry antwoorde op sy vrae uit ʼn onverwagte oord – die verlede en die verhaal van sy grootouma, Katryn.

Esmarie Prinsloo het met Dirk oor die boodskap van hoop in hierdie boek gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.