Luister: Irma Venter gesels oor misdaadfiksie


Irma-Venter-Skarlaken

Die skrywer Irma Venter gesels oor haar jongste spanningsverhaal ‘Skarlaken’. Foto: Nb.bookslive.co.za

Die skrywer Irma Venter se jongste boek, Skarlaken, word beskryf as spanningslektuur uit die boonste rakke. Dit is die vierde boek in haar misdaadreeks en dié keer gee sy vir Jaap Reyneke en Sarah Fourie die geleentheid om onwaarskynlike speurvennote te word in die oplossing van ʼn moordsaak.

Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met Irma gesels oor hoe die misdaadfiksie-genre haar gekies het en hoe uitdagend dit is om ʼn goeie moordtoneel in ʼn boek te skep.

  • Lees ‘n resensie van Irma se jongste boek, Skarlaken, op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.